Liquid Dynamics International
Liquid Dynamics International
Pipeline and Pump user Problem

Analysis, Diagnostics, Prediction by Software

Liquid Dynamics International Offers Pulsation, Vibration & Shock Analysis, Diagnostics & Software Models
Please call toll free USA 1-888-326-7377. We have people, not voice mail.


Fluid Flow Control Animations by Liquid Dynamics.



Hydraulic Analysis / Diagnostics
Hydraulic Analysis
Hydraulic Analysis / Prediction
Oscilographic Modeling Services

 

 


LDi Pulsation Dampeners - How It Works

(View English)

PULSASIES WAT DEMPING MAG BENODIG

By kleppe

Kontroleklep
Vloeibeheerklep
Drukbeheer
Ossilatorise pulsasie
Veranderlike pulsasie
Klepmodulasie

By pompe:

Centrifugal Pump
Wiekpomp
Ratpomp
Progressiewe holtepomp / skroefpomp
Lobpomp
Peristaltic / Hose Pump
Meervoudige plunjerpomp
Lugaangedrewe dubbelentdiafragmapomp
Gepakte plunjerpomp
Enkeldiafragmakoppomp

PULSASIEDEMPERS VIR POMPE

HOE DIT WERK

Die beginsels van pulsasiedemping is dieselfde vir alle pompe, behalwe in die geval van hoëfrekwensietoepassing by sentrifugale, wiek- en ratpompe waar die akoestiek van drukgolfsnelheid gebruik word.

Dit werk soos die sirkulasiestelsel van jou liggaam. Jou hart – die pomp – klop om vloei te bewerkstellig. Wanneer die hartspier saamtrek, pers dit bloed uit die hart na die slagare wat die bloed na verskillende liggaamsdele neem. Wanneer die hartspier ontspan, vul die boonste linker- en regterkamers van die hart met bloed vanaf are wat van verskillende liggaamsdele kom. Die bloed word deur middel van kleppe van die een hartkamer na die volgende en ook na die slagare toe deurgelaat. Die alternatiewe saamtrek en ontspan van die hartspier veroorsaak dat die bloed nie egalig deur die slagare vloei nie; vandaar die pols-aksie daarvan. Ons slagare – die pype van die pompstelsel – is elasties (as ons jonk en gesond is!) en kan uitswel en inkrimp, wat hulle in staat stel om die polsende vloei te hanteer.

Die funksie van pulsasiedempers in pompe en pypstelsels is dieselfde as dié van die slagare wat onegalige bloedvloei reguleer deur saam te trek en te ontspan.

As jy gelukkig genoeg is om van “natuurlike oorsake” te sterf, beteken dit dat jou hart (die pomp) uitgeput geraak het omdat jou slagare hulle elastisiteit verloor het. Hoe meer elasties die slagare, hoe makliker is die hart of pomp se werk.

Net so sal ’n pypstelsel vibreer, die pomp laat slyt, en moeilik wees om te beheer as dit nie die elastisiteit van ’n demper het nie.

Centrifugal Pump
Wiekpomp
Ratpomp
Progressiewe holtepomp / skroefpomp
Lobpomp
Peristaltic / Hose Pump
Meervoudige plunjerpomp
Lugaangedrewe dubbelentdiafragmapomp
Gepakte plunjerpomp
Enkeldiafragmakoppomp


Vortices Dispersed
Explosion Dissipate and Disperse
Volume Change Capture
Catches Lobe Root Explosion
Filling Shoe Lift Voiding
Clip Peak Fill The Valley
Give Flow On Changeover
Provide Discharge Flow During Suction Stroke

Tipiese dempers

Pulsation Dampeners SoG FLo PuG PeG PHr PiG-LP PiG-HP PiG-PLAS WaG-RJ WaG-Combo WaG-CER

 

Laat ons asseblief weet as jy meer inligting verlang oor enige van die produkte wat hierbo genoem is.
T. Schlebusch en D. Colyn (Verteenwoordigers in Suid-Afrika)

 

 

 
e-pos colynLDi.za@googlemail.com
e-pos SchlebuschLDi.za@googlemail.com
Posbus ----------
mobile -----------
Liquid Dynamics International
Liquid-Dynamics.com
Fluid.Flow.Tech@Gmail.com
001-910-270-2737

 

 



Liquid Dynamics provides pipeline and pump user problem analysis, diagnostics, prediction by software, pulsation analysis, piping system analysis, and piping system simulation. For water hammer and shock solutions pulsation dampening and shock alleviating devices can be obtained from our associate websites:

 
PulseGuard Inc. for further information about pulsation dampeners / pulsation dampers.
PulseGuard.com: Pulsation Dampeners | Pulsation-Dampeners.com: Pulsation Dampener

 
Large gas bag vessels, jumbo bladders, float separator / big bellows type pipeline shock attenuators and
expansion / contraction volume compensators, surge alleviators, and shock alleviators.

Shock-Guard.com: Surge Alleviators | Water-Hammer.com: Water Hammer | Suction-Stabilizers.com: Suction Stabilizers

 
Information about energy saving in pumping systems, standby emergency power, safety shutdown systems,
hydraulic accumulators, and hydropneumatic accumulators.

Accumulators-Hyd.com: Hydraulic Accumulators

 


Fluid Flow Control Fluid-Flow-Control.com The Fluid Flow Control Source Pumps Accumulators Filters Dampers Heat Exchangers Valves Mixers P.I. / Pressure Indicators Controls Meters Vessels